Nieu-Seeland [boodskap #25433] |
Fri, 20 August 1999 00:00 |
Leez
Boodskappe: 1 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
En hier kom ek toe af op 'n nuusgroep in Afrikaans! En ek is so bly...en ek
begin lees en kan nie help om terug te verlang huis toe nie! Waar daar
actually dinge gebeur! Waar mense lief is vir iets (hier is dit wragtig net
RUGBY!) en waar mense opstaan vir wat hulle in glo!
Ek mis dit...ek mis hoe mense ALTYD oor politiek praat en altyd jare se
verskonings reg het om aanhou te baklei tot die einde!
Hou aan skryf - dit hou ons hier aan die einde van die wereld besig!
Liezel - Auckland, Nieu-Seeland
|
|
|
Re: Nieu-Seeland [boodskap #25434 is 'n antwoord op boodskap #25433] |
Fri, 20 August 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Leez" wrote:
> En hier kom ek toe af op 'n nuusgroep in Afrikaans! En ek is so bly...en ek
> begin lees en kan nie help om terug te verlang huis toe nie! Waar daar
> actually dinge gebeur! Waar mense lief is vir iets (hier is dit wragtig net
> RUGBY!)
Yep. Brood en sirkusse om die plebejers rustig te hou. (Hulle sê die
Nieu Zeelanders is maar 'n vervelige spul - is dit so?)
Groete, Leendert
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|