Pierre du Plessis [boodskap #25427] |
Fri, 20 August 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek merk daar is elke keer 'n 'file' aan jou pos geheg. Maak seker dat dit
nie 'n virus is nie.
|
|
|
Re: Pierre du Plessis [boodskap #25449 is 'n antwoord op boodskap #25427] |
Sat, 21 August 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pierre Du Plessis wrote in message ...
> Ek stuur die pos van die werk af, dit bevat my telefoon nommer, ens.
Interessant. Ons het die afgelope maand of wat soveel probleme gehad met
virusse en e-mail dat ek al by voorbaat agterdogtig is! :-)
Ek glo
> dat Sabre redelike goeie maatreels het om te verhoed dat virusse deur enige
> van hulle stelsels gaan.
Groete
Shannon
|
|
|