Re: Pierre du Plessis [boodskap #25425] |
Fri, 20 August 1999 00:00 |
Julie Morgan
Boodskappe: 13 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Shannon skryf in boodskap news:7pk3fj$26hl$2@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek merk daar is elke keer 'n 'file' aan jou pos geheg. Maak seker dat dit
> nie 'n virus is nie.
>
Die "file" is sy "besigheidskaart" ...
Julie
|
|
|
Re: Pierre du Plessis [boodskap #25426 is 'n antwoord op boodskap #25425] |
Fri, 20 August 1999 00:00 |
Pierre Du Plessis
Boodskappe: 7 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek stuur die pos van die werk af, dit bevat my telefoon nommer, ens. Ek glo
dat Sabre redelike goeie maatreels het om te verhoed dat virusse deur enige
van hulle stelsels gaan.
Shannon wrote:
> Ek merk daar is elke keer 'n 'file' aan jou pos geheg. Maak seker dat dit
> nie 'n virus is nie.
|
|
|