Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die beste in die Kaap
Die beste in die Kaap [boodskap #25357] |
Tue, 17 August 1999 00:00  |
Knoffel
Boodskappe: 4 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As jy ooit in Kaapstad is, gaan na Wijnland restaurant in N1 Stad, Goodwood
toe. Man, daar is die lekkerste boere geregte in die land.
BONUS !!!!!! As jy op 'n Vrydag of Saterdag aand gaan, kan jy na Vos luister
|
|
|
Re: Die beste in die Kaap [boodskap #25628 is 'n antwoord op boodskap #25357] |
Sat, 28 August 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , "Knoffel"
wrote:
> As jy ooit in Kaapstad is, gaan na Wijnland restaurant in N1 Stad, Goodwood
> toe. Man, daar is die lekkerste boere geregte in die land.
>
> BONUS !!!!!! As jy op 'n Vrydag of Saterdag aand gaan, kan
jy na Vos luister
Bedank jou inniglik vir hierdie positiewe artikel van die
Kaap. Jy besef nie hoe 'n mens dit wardeer nie. Stem 100%
saam. 'n Vakansie, en veral die stresvrye lewe waarop julle
lewe in die Kaap is seker wat ek nodig het. "Whatever be
your goal, see the doughnut and not the hole".
|
|
|
Re: Die beste in die Kaap [boodskap #25629 is 'n antwoord op boodskap #25357] |
Sat, 28 August 1999 00:00  |
Chris Snyders (Home)
Boodskappe: 5 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jissie man, nou maak jy my lus vir die Kaap. Ek moet saamstem, daai plek se
kos is uitstekend. Hier in Auckland (NZ) is geen restaurante wat naby aan
daai kos kan kom nie.
Om die waarheid te sê, hier is geen ordentelike eetplekke in die lyn van ons
"steak houses" nie, tot die pizza en pasta hier is maar rêrig power.
Knoffel skryf in boodskap news:37b9c113.0@news1.mweb.co.za...
> As jy ooit in Kaapstad is, gaan na Wijnland restaurant in N1 Stad, Goodwood
> toe. Man, daar is die lekkerste boere geregte in die land.
>
> BONUS !!!!!! As jy op 'n Vrydag of Saterdag aand gaan, kan jy na Vos luister
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:33:27 UTC 2025
|