Re: Lekker eet - Boerewors / Droëwors [boodskap #25341] |
Tue, 17 August 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 1999 22:44:43 +0200, "Hans" wrote:
|
|Jy klink ernstig genoeg oor jou worse sodat ek jou 'n ou staatmaker resep
|kan gee. Dis 'n MS Word dokument wat ek vir jou hier aanheg. As jy
|probleme daarmee het, kontak my gerus privaat - haal net die water uit my
|adres dan is jy op my voorstoep.
|
|Varkspek is SLEGS vir bakwors goed MITS dit binne twee weke gebruik gaan
|word. Daarna word die varkie galsterig.
Dankie Hans! Ek gaan die week jou resep beproef! en sal jou laat weet hoe hy
van myne verskil.
Jy sê slegs "vleis" - ek wil nou amper half aanneem dat jy nie bees en vark meng
nie...!?!?
|
|
|
Re: Lekker eet - Boerewors / Droëwors [boodskap #25384 is 'n antwoord op boodskap #25341] |
Thu, 19 August 1999 00:00 |
Oom Hans
Boodskappe: 83 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Johan wrote in message ...
> Jy sê slegs "vleis" - ek wil nou amper half aanneem dat jy nie bees en vark
> meng nie...!?!?
Johan - lees die resep mooi :-)))
Ja - ek meng die varkie met die bees - maar NET vir bakwors.
Vleis = maer bees
koedoe
gemsbok
eland , ens, ens
In totaal 6 Kg
Nou kan jy dit varieer deur slegs 4.5 Kg van bostaande vleis te neem en
1.6 Kg varkvleis by te voeg.
Sterkte
Omie
|
|
|