Antw: Navraag aan Nederlanders /Belge [boodskap #24729] |
Thu, 15 July 1999 00:00 |
Martijn van der Wind
Boodskappe: 10 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Thys,
Ek het vir meer as 'n jaar in Suid-Afrika gebly en is met 'n Afrikaanse
getroud. Gewoonlik werk dit so, dat wat jy in S.A. in Rande betaal, jy in
Nederland in Guldens moet betaal. Ek het dit altyd vergelyk met die petrol.
In S.A. is die petrol R 2+ in Nederland is dit fl. 2+. So, as jou vriend in
S.A. regkom met R 3000, dan sal hy dit in Nederland ook regkry.
Sukses!
Mooi bly,
Martijn
|
|
|