Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » re: vriende ?
re: vriende ? [boodskap #24698] Sun, 11 July 1999 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai Hein,

Watter vriende soek jy, of soek jy "lotgenote" en so ja, watter lotgenote,

kortom regtige vriende sal jy nie vind op die internet groepe nie, slegs mense

wat jou ieder woord op 'n goudskaaltjie gaan weeg, en jou sal aanval op die

minste ongeregtigheid in hul idee, die onverdraagsaamheid straal ooral op die

aardbol.
Vorige onderwerp: Positiewe houding - aan Johan
Volgende onderwerp: Voordat jy die Serbiers veroordeel, dink hieroor.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 17:08:30 UTC 2024