Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SANW (was German->Afrikaans)
Re: SANW (was German->Afrikaans) [boodskap #24660] Fri, 09 July 1999 00:00
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: March 2006
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote

> The full official name under the previous regime was "Suid-Afrikaanse
> Weermag". Under the new regime, it is "Suid-Afrikaanse Nasionale
> Weermag".

Heeltemal korrek. (Die vertaling - en ook die regime gedeelte)

Amptelik is dit die SANDF (South African National Defence Force.) Die
Afrikaanse weergawe is in 'n massa graf begrawe saam met die SAUK,
WNNR en vele meer, laasgenoemde twee natuurlik amptelik SABC en CSIR
onderskeidelik deesdae.

Alwyn - uit Perth
Vorige onderwerp: Bongo
Volgende onderwerp: Waar gaan dit heen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 16:30:23 UTC 2024