Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » RIJFKOGEL
RIJFKOGEL [boodskap #24181] Do, 24 Junie 1999 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai,

Ek sou baie graag in kontak kom met MIRJAM RIJFKOGEL, sy is die dogter van

GERRIT RIJFKOGEL, gebore in Den Haag Nederland 6 Maart 1919, en erens in

Suid Afrika gesterwe. Mirjam is gebore in Pretoria 22 Januarie 1980,

haar moeder is Gertraud en gebore in Oostenryk - kyk vir my in die telefoon

boeke asseblief of hulle daarin is vermeld. Baie dankies, PATRICK
Vorige onderwerp: die POTGIETER FAMILIE
Volgende onderwerp: Generations - die boek vir Suid-Afrikaanse famile geskiedenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:42:41 MGT 2024