Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » die POTGIETER FAMILIE
die POTGIETER FAMILIE [boodskap #24143] Wo, 23 Junie 1999 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai,

Is jy 'n afstammeling van 'n POTGIETER ? ky na my bladsy op

www.camerama.demon.nl of sien www.oocities.org/heartland/park/7152/

Het jy eksta inligtings oor die Potgieter familie of het jy outentieke familie

papiere betreffende die DORSLAND TREK, of outentieke papiere hoe die trek

verloop het, en watter mense saam het getrek, waar hulle plaase op het gesit,

en hoe die mense verder het getrek Suid Wes toe ? Pos vir my asseblief uit-

gebreid berig na PAT...@CAMERAMA.DEMON.NL -

Ek soek nie vir artikels in boeke of andere gedrukte bronne nie.

BAIE DANKIES van Patrick
Re: die POTGIETER FAMILIE [boodskap #24144 is 'n antwoord op boodskap #24143] Wo, 23 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jun 1999 12:55:45 +0000, Loes & Patrick wrote:

| www.oocities.org/heartland/park/7152/
|
Ek het nou onlangs die inligting op die blad hierbo gebruik om my eie familie te
verbind met die eerste Potgieter wat die land ingekom het.

Wat vir my baie interesant was, is die feit dat my seuns maar net die negende
geslag was wat in SA gebore is sedert Harmen Janzs Potgieter in 1672 in die Kaap
opgemerk is - hy was van Nordhorn in Wesfale, Duitsland. Meeste van die seuns
in ons geslagslyn is gebore om en by hulle pa's se 42 verjaarsdag, vandaar die
min geslagte om die 320 jaar te span.

Is hier iemand anders wat weet hoeveel geslagte hulle in SA is/was?

=|:^)

Johan
Vorige onderwerp: Afrikaanse voorname
Volgende onderwerp: RIJFKOGEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:17:30 MGT 2024