Op die gevaar af.... [boodskap #23981] |
Tue, 15 June 1999 00:00 |
Kwarantyn
Boodskappe: 171 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
...dat ek vervelig kan raak: een van my immergroen probleme is dat ek graag
geskenkie huis toe bring vir Vrou en dogters wanneer ek weg was (wat nie te
dikwels gebeur nie.) Ek loop altyd van winkel na winkel na winkel om iets
besonders, maar nie duur nie, en tipies van die plek waar ek was, saam te
bring. Wat bring 'n mens uit Wenen saam? Uit België bring jy kantwerk saam,
uit Venesië glas en uit Florence leer. Wat uit Wenen?
|
|
|
Re: Op die gevaar af.... [boodskap #23996 is 'n antwoord op boodskap #23981] |
Wed, 16 June 1999 00:00 |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mozartsjokolade!!!!!!!! Die HEEL lekkerste. Ek weet die naam het iets
Mozart in maar ek kan nie onthou nie. Jy sal bokse vol daarvan sien in al
die winkels, sulke ronde sjokolade, geel met n rooi foto van Mozart bo op
(ek dink, het lank laas dit gesien/eet).
Poppe in kostuum vir jou dogters. Lederhosen en n paar groene sokkies vir
jou
skoonpa, en n mooi antiek viool vir jou skoonma. (wishful thinking!)
n Mooi bergklimstok vir jou beste vriend, en n Tiroolse hoed met n pouveer
in vir jou broer. (Haai, nou veralgemeen ek darem baie!)
Pat
Kwarantyn wrote in article
...
> ...dat ek vervelig kan raak: een van my immergroen probleme is dat ek graag
> geskenkie huis toe bring vir Vrou en dogters wanneer ek weg was (wat nie te
> dikwels gebeur nie.) Ek loop altyd van winkel na winkel na winkel om iets
> besonders, maar nie duur nie, en tipies van die plek waar ek was, saam te
> bring. Wat bring 'n mens uit Wenen saam? Uit België bring jy kantwerk saam,
> uit Venesië glas en uit Florence leer. Wat uit Wenen?
>
|
|
|
Re: Op die gevaar af.... [boodskap #23997 is 'n antwoord op boodskap #23981] |
Wed, 16 June 1999 00:00 |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Kwarantyn" wrote:
> ....dat ek vervelig kan raak: een van my immergroen probleme is dat ek graag
> geskenkie huis toe bring vir Vrou en dogters wanneer ek weg was (wat nie te
> dikwels gebeur nie.) Ek loop altyd van winkel na winkel na winkel om iets
> besonders, maar nie duur nie, en tipies van die plek waar ek was, saam te
> bring. Wat bring 'n mens uit Wenen saam? Uit België bring jy kantwerk saam,
> uit Venesië glas en uit Florence leer. Wat uit Wenen?
>
>
Mozart-k�geln!....:-))
Is alleen geen blijvende herinnering....hooguit de doos....;-))
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|