Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Fragment deur GERT VLOK NEL
Fragment deur GERT VLOK NEL [boodskap #23886] Vr, 11 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Fragment uit " & nou &nou."
Gert Vlok Nel

ek het i foto van die aand in hillside
jy is i bruid
agter jou raak dit donker
gaste staan rond soos i ruiter-in-swart-boekie, versteen
hul asems maak wolkies op die aarde soos op die môre
van die agste dag
in die wolkies sê hulle
ons is lief

en op die agtergrond kom i trein soos i byl uit die nag.
Re: Fragment deur GERT VLOK NEL [boodskap #24042 is 'n antwoord op boodskap #23886] Do, 17 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gert Volk Nel dwaal nog hier op i 'bos (Stellenbosch) rond. Het dikwels
met hom saamgewerk toe hy nog nie "famous" was nie, en hit het in elk geval
ook i na sy kop toe gegaan i.
Hy's nog net i selle ou gert
Gert het as sekuriteitsbeampte gewerk om tyd te kry om te lees en sy
gedagtes te verdiep.

>
> Fragment uit " & nou &nou."
> Gert Vlok Nel
>
Re: Fragment deur GERT VLOK NEL [boodskap #24043 is 'n antwoord op boodskap #23886] Do, 17 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" writes:

> Gert Volk Nel dwaal nog hier op i 'bos (Stellenbosch) rond. Het dikwels
> met hom saamgewerk toe hy nog nie "famous" was nie, en hit het in elk geval
> ook i na sy kop toe gegaan i.
> Hy's nog net i selle ou gert
> Gert het as sekuriteitsbeampte gewerk om tyd te kry om te lees en sy
> gedagtes te verdiep.

Vertel nog meer van hom. Uit watter deel
van die land kom hy oorspronklik? Waarin
het jy met hom saamgewerk?

Gloudina
Vorige onderwerp: "saans as die son" deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: "laaste herhinneringe aan magdaleen" deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 19:52:15 MGT 2024