Fragment deur GERT VLOK NEL [boodskap #23886] |
Vr, 11 Junie 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2174 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Fragment uit " & nou &nou."
Gert Vlok Nel
ek het i foto van die aand in hillside
jy is i bruid
agter jou raak dit donker
gaste staan rond soos i ruiter-in-swart-boekie, versteen
hul asems maak wolkies op die aarde soos op die môre
van die agste dag
in die wolkies sê hulle
ons is lief
en op die agtergrond kom i trein soos i byl uit die nag.
|
|
|
Re: Fragment deur GERT VLOK NEL [boodskap #24042 is 'n antwoord op boodskap #23886] |
Do, 17 Junie 1999 00:00 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gert Volk Nel dwaal nog hier op i 'bos (Stellenbosch) rond. Het dikwels
met hom saamgewerk toe hy nog nie "famous" was nie, en hit het in elk geval
ook i na sy kop toe gegaan i.
Hy's nog net i selle ou gert
Gert het as sekuriteitsbeampte gewerk om tyd te kry om te lees en sy
gedagtes te verdiep.
>
> Fragment uit " & nou &nou."
> Gert Vlok Nel
>
|
|
|
Re: Fragment deur GERT VLOK NEL [boodskap #24043 is 'n antwoord op boodskap #23886] |
Do, 17 Junie 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2174 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Thys de Wet" writes:
> Gert Volk Nel dwaal nog hier op i 'bos (Stellenbosch) rond. Het dikwels
> met hom saamgewerk toe hy nog nie "famous" was nie, en hit het in elk geval
> ook i na sy kop toe gegaan i.
> Hy's nog net i selle ou gert
> Gert het as sekuriteitsbeampte gewerk om tyd te kry om te lees en sy
> gedagtes te verdiep.
Vertel nog meer van hom. Uit watter deel
van die land kom hy oorspronklik? Waarin
het jy met hom saamgewerk?
Gloudina
|
|
|