Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat bly oër?
Wat bly oër? [boodskap #23664] Sat, 05 June 1999 00:00
a.l. de bles  is tans af-lyn  a.l. de bles
Boodskappe: 4
Geregistreer: June 1999
Karma: 0
Junior Lid
N. P. van Wyk Louw skryf in die eerste vers van die gedig "Gesprek van die
dooie siele":

"Kan jy my woorde, liefste, hoor
Of iets die blanke stilte stoor
Waardeur ons siele eensaam gaan
Veryl soos wolkies voor die maan
Kan jy, kan jy my woorde hoor?"

En wat vir die toekoms? Vry na VWL:

"Ooit sal ons woorde, liefste, soek
Van 'n taal die is verby gegaan
Wat weg is, het verdwyn
Oër Afrikaanse vlaktes weggekwyn
Kan jy, kan jy die ander woorde nou verstaan?"
Vorige onderwerp: "Buurvrou" deur JOHAN MYBURG
Volgende onderwerp: Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 03:13:19 UTC 2024