Gloudina - ek vra weer [boodskap #23377] |
Fri, 28 May 1999 00:00 |
new2USA
Boodskappe: 6 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek vra WEER - hoekom het jy SA verlaat?
Kan dit waar wees dat jy 'n man het wat jou saamgeneem het?
Hoe onwaarskynlik dit ook al klink - dit mag DALK net wees............
Aanhaling uit een van Gloudina se "bydraes":
"Sy gaan haal 'n foto
van een van Durban se strande wat uit die lug afgeneem
is, en wat wys hoe daar letterlik duisende mense op die
strand krioel. "There, I showed that to my children and
I told them that is why we left South Africa," vertel sy.
Dit het my eers 'n rukkie geneem voordat ek besef het
wat sy besig was om te sê: Durban se strande was OK
toe net wit mense daar kon swem, maar nou dat "almal"
daar kan swem, nou is SA skielik nie meer goed genoeg
nie. Ek antwoord haar toe: " You know, this picture
makes me actually extremely happy."
Gloudina, ek wens jou 'n vakansie toe op die strand tussen die mense -
"that will make me extremely happy"
|
|
|
Re: Gloudina - ek vra weer [boodskap #23378 is 'n antwoord op boodskap #23377] |
Fri, 28 May 1999 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
new2USA wrote:
>
> Gloudina, ek wens jou 'n vakansie toe op die strand tussen die mense -
>
> "that will make me extremely happy"
RODVEHMMV
|
|
|