Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Taalmonument
Taalmonument [boodskap #23368] Thu, 27 May 1999 00:00
Jacques du Plessis  is tans af-lyn  Jacques du Plessis
Boodskappe: 1
Geregistreer: May 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek is besig om 'n webwerf op te rig vir die aanleer van Afrikaans.

Ek wil 'n ou gunsie vra indien iemand kan uithelp. Ek is op soek na 'n
goeie foto van die TAALMONUMENT, wat ek op my webwerf wil gebruik.
M.a.w. as enige van julle oor 'n foto beskik (elektronies) en die foto
het nie 'n kopiereg probleem nie, maak so biejtie lawaai asb.

Jacques
Vorige onderwerp: Ruk jou reg, G
Volgende onderwerp: Johan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 03:17:05 UTC 2024