Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Odessa" deur CHARL DURAND
"Odessa" deur CHARL DURAND [boodskap #23143] Fri, 21 May 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2173
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
Odessa
Charl Durand

as ek vorentoe leun
sodat ek beter kan sien
kom jy om die hoek
slank
op jou fiets

odessa
ek sal doodgaan voor jou
odessa
ek sal verdwyn
voor jy onthou

daar's pienk in jou hare
ek kan die kind in jou sien
daar's tyd in jou oë
en woordeboeke soos geslote deure
daar's niemand
wat jou verdien

odessa
praat solank in tale
odessa
vergeet van my
onthou net die dae
Vorige onderwerp: "Verlore Afrodite" deur SHEILA CUSSONS
Volgende onderwerp: "Reisiger" deur MARLISE JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 03:02:36 UTC 2024