Re: Wat dan ? - femmonk (1).jpg (0/1) [boodskap #22931] |
Sat, 15 May 1999 00:00 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 14 May 1999 22:17:55 GMT, wrote:
Kyk bietjie hier na JOUSELF.
Hel man is jy nie skaam om nog jou naam te noem nie...
Groete
Frikkie
>
> Ha, ha, ha. Frikkie woon in Port Elizabeth!
>
> Piggy Sherlock-Holmes
>
|
|
|
Re: Wat dan ? - femmonk (1).jpg (0/1) [boodskap #22933 is 'n antwoord op boodskap #22931] |
Sat, 15 May 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:
> On 14 May 1999 22:17:55 GMT, wrote:
>
> Kyk bietjie hier na JOUSELF.
> Hel man is jy nie skaam om nog jou naam te noem nie...
>
> Groete
> Frikkie
>
>
>>
>> Ha, ha, ha. Frikkie woon in Port Elizabeth!
>>
>> Piggy Sherlock-Holmes
My wereld, Frikkie, ek het gedink
ek is op jou kill file, en dat jy
my nie kan lees nie. Dis wat jy
'n ruk gelede gesê het. Frikkie,
my seun, hoekom noem jy jouself
rsaboy? Hoekom gebruik jy die taal
wat jy kla jou eie taal verdring?
As jy nie rsapenkop wil gebruik nie,
hoekom gebruik jy nie rsaumfaan nie?
Gloudina
|
|
|