'n Mens het rede om bekommerd te wees oor jouself wanneer.... [boodskap #22917] |
Sat, 15 May 1999 00:00 |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wanneer....
'n Mens glo dat dit nodig is dat ander mense moet sterf om sy of haar
bevooroordeelde, misrabele lewe te "verbeter". (Frikkie et al se siening
oor Aids.)
'n Mens bly vasklou aan 'n verwarde, verkeerde, vreeslike verlede.
'n Mens glo dat een of ander self-aangestelde "siener" jou gaan lei na
iets "beter".
Ek dink hierdie idees wat Frikkie (een van die PE Potgieters!) en andere op
hierdie NG plaas is offensief, om die minste te se.
Die mensdom het julle lot nodig soos die runderpes.
Bees
|
|
|