Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HELP 'n jong Suid-Afrikaner
HELP 'n jong Suid-Afrikaner [boodskap #22517] Tue, 20 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Duke  is tans af-lyn  Duke
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Is jy finansieel instaat om 'n jong Suid-Afrikaanse seun te help om iets te
bereik?
Is jy bereid om dit te doen?

Indien wel, stuur asseblief 'n e-pos aan:  du...@mailbox.co.za
Alle hulp sal wardeer word.!

Ek bedel nie, ek vra net om hulp.....ek is nie 'n welsyns organisasie nie!
Re: HELP 'n jong Suid-Afrikaner [boodskap #22612 is 'n antwoord op boodskap #22517] Sun, 25 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Ben Grobler  is tans af-lyn  Ben Grobler
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hi

As jy nie bedel nie, waarvoor vra jy dan, geld?

Verduidelik asb.

Ben

Duke wrote in message ...
> Is jy finansieel instaat om 'n jong Suid-Afrikaanse seun te help om iets te
> bereik?
> Is jy bereid om dit te doen?
>
> Indien wel, stuur asseblief 'n e-pos aan:  du...@mailbox.co.za
> Alle hulp sal wardeer word.!
>
> Ek bedel nie, ek vra net om hulp.....ek is nie 'n welsyns organisasie nie!
>
Vorige onderwerp: "Ek is 'n soutie"
Volgende onderwerp: Wanneer hou die dinge op?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:44:43 UTC 2024