Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Weskus-Verse" deur PAULA MAUD
"Weskus-Verse" deur PAULA MAUD [boodskap #22449] Wo, 14 April 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2174
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
WESKUS-VERSE
Paula Maud

Churchhaven

Kit-Nôi se kind
foutou teen die muur
het ver van die Kleinsee
op 'n ysskip loop werk
getrou vir sy ma 'n geldjie gestuur
tot die dag toe die boiler gebars het

sy pensioen dié bly sy kry
uit Amsterdam
lang jare se sorg
louter die pyn
met haar daaglikse brood
en bôkkoms en wyn.
Vorige onderwerp: English Friends
Volgende onderwerp: Re: Kindergarten - dispuut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 14:59:03 MGT 2024