ICQ info [boodskap #22368] |
Fri, 09 April 1999 00:00 |
R & BW
Boodskappe: 6 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Thanks for the info, Bryan, much appreciated - I'll be visiting your World
shortly.
Kind regards from Oz
Royleen
Bryan1810 skryf in boodskap news:370cf67c.2145042@news.icon.co.za...
> On Tue, 6 Apr 1999 11:37:48 +1000, "R & BW"
> wrote:
>
>> I'm listening... and learning! Followed your good advice immediately, Omie,
>> and thanks for the much appreciated welcome - I was beginning to wonder
>> where the real South Africans were. By the way, my Mom's maiden name was De
>> Jager - could there be a family link?!
>
>> And could you please tell me what is ICQ?
>
> ICQ is 'n baie gewilde kontak program(en dis verniet). Daar is tans
> meer as 30 miljoen geregistreerde gebruikers. As jy ICQ geïnstalleer
> het, laai dit outomaties elke keer as jy 'online' is. Jy het 'n
> kontaklysie waar jy ander vriende wat ook ICQ het, daarop kan plaas.
> Elke keer as 'n vriend byvoorbeeld ook 'online' is, dan wys sy naam
> in jou ICQ program. So jy weet dan outomaties wie van jou
> vriende/familie dieselfde tyd as jy 'online' is of nie. Jy kan dan
> die persoon direk kontak en direk met hom/haar gesels. Jy kan ook die
> program as 'n 'pager' gebruik. Jy los boodskappe vir jou vriende en
> hulle lees dit sodra hulle 'online' is. Dit is 'n lekker manier om
> ook onnodige e-pos uit te sny.
>
> Jy kan ook lêers direk deur ICQ stuur na die ander persoon(soos
> foto's, dokumente ens.). Dit vergemaklik koördinasie. Jy kan ook 'n
> entjie verder gaan en 'n klein programmetjie, Qtalk, aflaai. Met
> Qtalk kan jy deur ICQ, direk met jou vriende gesels met die gebruik
> van jou mikrofoon en luidsprekers. Dit is regtig eenvoudig; jy kan
> daagliks met vriende regoor die wêreld gesels sonder om 'n woord te
> tik deur hierdie tegnologie te gebruik. Dit is ook baie gewild omdat
> jy dit natuurlik vir die koste van 'n plaaslike oproep doen. Daar is
> talle soortgelyke sagteware wat jou in staat stel om audio/video
> kontak te hê met ander en die gewildheid is vanselfssprekend. Jy hoef
> nooit weer oorsee te bel nie.
>
> Jy kan ICQ van die net aflaai deur na http://www.tucows.com te gaan.
> Kies net "windows95/98" en kies dan jou streek uit die lysie wat
> verskyn. Sodoende sal dit jou aan 'n rekenaar koppel wat in jou
> streek is en dus verseker dat jy die program vinniger aflaai. [doen
> net 'n "search" vir "ICQ as jy dan by die regte blad uitkom - ICQ99a
> is die nuutste weergawe]
>
> Groete
>
> Bryan
>
>
>
>
> *===================000o=============================*
> Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
> Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
> My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
> Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
> *===================0ooo=============================*
>
|
|
|