Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Kennismaking" deur ELISABETH EYBERS
"Kennismaking" deur ELISABETH EYBERS [boodskap #22351] Wo, 07 April 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2174
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KENNISMAKING
Elisabeth Eybers
(Neerslag, 1958)

Om inderdaad mekaar te vind
het hul die tooisels afgestroop,
die knellinge snel losgeknoop,
al wat bykomstig is, ontbind.

En toe, asof dit deernis wek
dat sy so onvoltooid en skraal
vertoon, het hy haar ingehaak
en met sy oordaad toegedek.
Vorige onderwerp: "Gedenknaalde wat haak" deur JULIAN DE WETTE
Volgende onderwerp: Die gekla oor die regering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 15:27:05 MGT 2024