Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons diepste Vrees
Ons diepste Vrees [boodskap #22340] |
Wed, 07 April 1999 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Fred Els
Boodskappe: 6 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek lees die woorde wat Mandela in sy toespraak gese het. " our deepest fear
is not that we are inadequate, our deepest fear is that we are powerful
beyond measure". Dit bring my terug na my skool jare waar ek die duiwel en
tien sou oorwin het. Geen vrees, maar dan begin die job, en later die huis
en meer skuld en ewe skielik die besef dat jy geen beheer het nie. Die
geknaag begin aan you gemoed werk en die besef bring die vrees na jou eie
persoonlike voordeur en jy word saamgesleep in wat inelke geval gebeur. Dan
will jy klae en klae en niks kom reg nie.Our deepest fear is that we are
powerful beyond measure, Die BOER het nog nooit teruggestaan vir enige iets
nie. Het nog altyd oorwin en glo my hy sal die nuwe Suid Afrika reg kry al
is daar n' swart president. Die Afrikaaner moet van oor die hele wereld saam
staan en soos in ouds iets pragtigs maak van niks. Help die wat nog daar in
Suid Afrika is. Lees Geleentheid onder The hiding squirrel. groete
Rhino ( Renoster )
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons diepste Vrees [boodskap #22916 is 'n antwoord op boodskap #22340] |
Sat, 15 May 1999 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Pluto
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
'n Tipiese verpolitiseerde antwoord is ook maar al wat jy by kan uitkom.
Hoekom is dit dat jy dink jy is die enigste een wie sy geskiedenis gelees
het wanneer jy self nie eens kan reg lees nie.
Wie het jou leer lees - gaan vra jou skoolgeld terug ou.
Volgens jou antwoord het jy nie my skrywe kon lees nie, of jy het nie 'n wat
wonderse begrip vermoe nie.
Boerseun
Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Miskien moet jy jou geskiedenis gaan oplees.
> Dan sal jy op interessante dinge afkom. Soos dat De Wet se broer
> oorgeloop het en n Engelsel aanvoerder geword het.
> Hy was nie 'n kolonialer nie, was hy.....hmmmm?
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Sun Feb 16 18:17:18 UTC 2025
|