New Articles [boodskap #22312] |
Mon, 05 April 1999 00:00 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die volgende Nuwe Artikels is beskikbaar op die Webblad van
Vryheid2000 te:
http://members.tripod.com/Vryheid2000/
� KOSOVO IN PERSPECTIVE Deur Fred Rundle
� WE CAN NO LONGER REMAIN SILENT Deur Fred Rundle
� JOHANN NIEMOLLER WARNS THE POLICE AND NIA. Deur Johann Niemoller
CONSTAND VILJOEN STEL HOMSELF IN PERSPEKTIEF Deur Fred Rundle
Groete
Frikkie
|
|
|
Re: New Articles [boodskap #22362 is 'n antwoord op boodskap #22312] |
Thu, 08 April 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:
> The following New Articles are available on the
webpage of Freedom2000
> on a link through
> www.niemoller.co.za
> Frikkie
Taal-verraaier. Vernietiger van
Afrikaans as gebruikstaal.
Verkoper van sy moedertaal vir
dertig silwerlinge. Smous
van rassistiese denkwyses
in die Engelse taal, wat nie
enige hulp nodig het vir sy
voortbestaan nie. Lakei van
Fred Rundle. Lakei van die
neo-nazis van Noord-Amerika.
Onware Afrikaner.
Die tannie van die Derde
Boerestaat, wat op haar tande
kners om hulle te slyp vir die
dag dat sy 'n groot hap gaan
hap uit Frikkie se jy-weet-wat.
|
|
|