Werklose en misdaad [boodskap #22251] |
Do, 01 April 1999 00:00 |
bent lislerud
Boodskappe: 15 Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dat is oor 30 % werkloses in die Suid Afrikaanse Republiek, wie is die
groeteste rede na misdaad in die toekomsland. Mens buitekant toekomshoop wil
immer begreip vir misdaad vir `n leewe vir die dag, ook vir `n gebruik
alkohol en narkotika.
Eskuus my spelling
Det er over 30 % arbeidsledighet i Sør-Afrika Republiken, hvilket er den
største årsaken til kriminalitet i fremtidslandet. Mennesker uten håp vil
alltid gripe til kriminalitet for å leve for dagen, samt for å drukne
sorgene i alkohol og narkotika.
Beklager min slette staving og ortografi
Bent Lislerud
|
|
|
Re: Werklose en misdaad [boodskap #22252 is 'n antwoord op boodskap #22251] |
Do, 01 April 1999 00:00 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net heeft geschreven...
> "bent lislerud" writes:
>
>> Dat is oor 30 % werkloses in die Suid Afrikaanse Republiek, wie is die
>> groeteste rede na misdaad in die toekomsland. Mens buitekant toekomshoop wil
>> immer begreip vir misdaad vir `n leewe vir die dag, ook vir `n gebruik
>> alkohol en narkotika.
>>
>> Det er over 30 % arbeidsledighet i Sør-Afrika Republiken, hvilket er den
>> største årsaken til kriminalitet i fremtidslandet. Mennesker uten håp vil
>> alltid gripe til kriminalitet for å leve for dagen, samt for å drukne
>> sorgene i alkohol og narkotika.
> arbeidsledighet = werkloosheid
> ('n "werklose" is 'n persoon wat
> nie werk nie.)
> arsaken = oorsaak
> gripe = begrip
> beklager = verskoon
Er zijn meer dan 30% werkelozen in de Zuid Afrikaanse Republiek, die de
grootste oorzaak zijn voor de misdaad in het toekomstland (een verwijzing
naar het Nieuwe Zuid Afrika?). Mensen zonder hoop zullen immer grijpen naar
misdaad voor hun levensonderhoud, ook naar gebruik van alcohol en narcotica.
Is de werkeloosheid in Zuid Afrika werkelijk zo hoog? Hoe is groot is het
verschil in werkeloosheid tussen mannen en vrouwen?
Arthur
|
|
|
Re: Werklose en misdaad [boodskap #22253 is 'n antwoord op boodskap #22251] |
Do, 01 April 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2174 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"bent lislerud" writes:
> Dat is oor 30 % werkloses in die Suid Afrikaanse Republiek, wie is die
> groeteste rede na misdaad in die toekomsland. Mens buitekant toekomshoop wil
> immer begreip vir misdaad vir `n leewe vir die dag, ook vir `n gebruik
> alkohol en narkotika.
>
> Eskuus my spelling
>
> Det er over 30 % arbeidsledighet i Sør-Afrika Republiken, hvilket er den
> største årsaken til kriminalitet i fremtidslandet. Mennesker uten håp vil
> alltid gripe til kriminalitet for å leve for dagen, samt for å drukne
> sorgene i alkohol og narkotika.
>
> Beklager min slette staving og ortografi
>
> Bent Lislerud
arbeidsledighet = werkloosheid
('n "werklose" is 'n persoon wat
nie werk nie.)
arsaken = oorsaak
gripe = begrip
beklager = verskoon
Jou taal en Afrikaans is baie dieselfde.
Hoe lank leer jy al Afrikaans?
Hoekom leer jy Afrikaans?
Hoe leer jy Afrikaans?
Gloudina
|
|
|
Re: Werklose en misdaad [boodskap #22291 is 'n antwoord op boodskap #22251] |
Sa, 03 April 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur Hagen wrote in message ...
> @igs.net heeft geschreven...
>> "bent lislerud" writes:
>>
>>> Dat is oor 30 % werkloses in die Suid Afrikaanse Republiek, wie is die
>>> groeteste rede na misdaad in die toekomsland. Mens buitekant toekomshoop wil
>>> immer begreip vir misdaad vir `n leewe vir die dag, ook vir `n gebruik
>>> alkohol en narkotika.
>>>
>>> Det er over 30 % arbeidsledighet i Sør-Afrika Republiken, hvilket er den
>>> største årsaken til kriminalitet i fremtidslandet. Mennesker uten håp vil
>>> alltid gripe til kriminalitet for å leve for dagen, samt for å drukne
>>> sorgene i alkohol og narkotika.
>
>> arbeidsledighet = werkloosheid
>> ('n "werklose" is 'n persoon wat
>> nie werk nie.)
>> arsaken = oorsaak
>> gripe = begrip
>> beklager = verskoon
>
>
> Er zijn meer dan 30% werkelozen in de Zuid Afrikaanse Republiek, die de
> grootste oorzaak zijn voor de misdaad in het toekomstland (een verwijzing
> naar het Nieuwe Zuid Afrika?). Mensen zonder hoop zullen immer grijpen naar
> misdaad voor hun levensonderhoud, ook naar gebruik van alcohol en narcotica.
>
> Is de werkeloosheid in Zuid Afrika werkelijk zo hoog? Hoe is groot is het
> verschil in werkeloosheid tussen mannen en vrouwen?
>
> Arthur
>
Leendert het jy nie misikien die huidige syfers nie?
Dit herinner my weer daaraan dat ek etlike jare (10 jaar?) gelede gehoor het
dat slegs 1 uit elke 10 matrieks wel 'n werk sal hê. Is daar miskien iemand
wat die nuutste syfer daaroor het?
Groete
Shannon
|
|
|
Re: Werklose en misdaad [boodskap #22295 is 'n antwoord op boodskap #22251] |
So, 04 April 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Shannon reageer:
>> Er zijn meer dan 30% werkelozen in de Zuid Afrikaanse Republiek, die de
>> grootste oorzaak zijn voor de misdaad in het toekomstland (een verwijzing
>> naar het Nieuwe Zuid Afrika?). Mensen zonder hoop zullen immer grijpen naar
>> misdaad voor hun levensonderhoud, ook naar gebruik van alcohol en narcotica.
>>
>> Is de werkeloosheid in Zuid Afrika werkelijk zo hoog? Hoe is groot is het
>> verschil in werkeloosheid tussen mannen en vrouwen?
>>
>> Arthur
>>
>
>
> Leendert het jy nie misikien die huidige syfers nie?
>
> Dit herinner my weer daaraan dat ek etlike jare (10 jaar?) gelede gehoor het
> dat slegs 1 uit elke 10 matrieks wel 'n werk sal hê. Is daar miskien iemand
> wat die nuutste syfer daaroor het?
Hermann Giliomee bevestig die syfer van 1/10. Hy skryf in vandag se Rapport:
Investering wat ten minste 22 persent van die BBP beloop is nodig om teen 3
persent, dus vinniger as ons bevolkingsaanwas, te groei.
In die vroeë jare tagtig het die vaste investering op 26 persent gestaan en
daarna gedaal tot ongeveer 16 persent [L: die gevolg van disinvestering, 'n
"oorwinning" aan die kant van die terroriste]. Dit is tans nog steeds 'n
ellendige 18 persent. Die staat se eie besteding op ekonomiese dienste en
infrastruktuur is slegs die helfte van dié van vergelykbare ontwikkelende
lande.
...In die hoogs mededingende wêreld van vandag is dit ekonomiese selfmoord
vir werkgewers om swak opgevoede mense aan te stel. In Suid-Afrika het die
posisie op onderwysgebied egter verswak. Die slaagsyfer van kandidate in
matriek tussen 1994 en 1998, het van 58 persent tot 51 persent gedaal en van
dié met matriekvrystelling, van 18 persent tot 13 persent...
Dit is geen geheim dat Dr Sibusiso Bengu en sy onderwysburokrasie en die
skoolhoofde in swart skole, met angs vir die leerlinge en vakbonde vervul was
nie [ L: 'n nalatenskap van die "struggle" toe kinders ge-"educate" is om die
staat onregeerbaar te maak - met groot toejuiging uit oorde in die buiteland].
Hulle kon weinig verbetering in die dissipline en leeratmosfeer teweegbring.
Dit is in elk geval 'n groot vraag of 'n mens dissipline in enige skool kan
handhaaf as net een uit elke tien skoolverlaters kan verwag om werk in die
formele sektor te kry.
...Werkgeleenthede. Hier was die nuwe bewind se arbeidswetgewing in 'n
belangrike mate daarvoor verantwoordelik dat sedert 1994, 'n halfmiljoen
werkgeleenthede verlore gegaan het. Een derde van die ekonomies aktiewe mense
is nou werkloos en vir swartes is die syfer al oor die 45 persent.
Tog gaan die Regering se arbeidsburokrasie roekeloos voort met die dreigement
van minimumlone vir huishulpe en plaasarbeiders en wat nog meer werkloosheid
tot gevolg sal hê. Indiensneming daal tans met 4 persent per jaar.
Arbeid kos hier duurder as in enige ander vergelykbare ekonomie, maar
produktiwiteit is laer as in Latyns-Amerika, Oos-Asië, en Oos-Europa....omdat
winste relatief laag is, trek dié land slegs 'n kwart van die gemiddelde vir
direkte buitelandse investering in ontwikkelende lande....
Dit raak veral die onderste helfte van die bevolking.
Die Natalse ekonoom Mike Mcgrath, het bereken dat die inkomste van die
onderste 40 persent van die swart bevolking tussen 1975 en 1991 met 40
persent gedaal het [L: die meetbare effek van die "struggle" se
disinvestering op die poorest of the poor] SEDERT DIE BEGIN VAN DIE DEKADE
WAS DAAR 'N VERDERE VERSWAKKING. Die reële bruto binnelandse produk, per
capita, is omtrent 8 persent laer as tien jaar gelede. Die mense in
Suid-Afrika se heel laagste inkomstegroep (die onderste 20 persent) is van
die heel armste ter wêreld.
Die "beter lewe vir almal" geld veral die swartes wat hulle in die boonste
van die vyf inkomstegroepe bevind. In 1995 was daar 6 persent of 1.85 miljoen
swartes wie se inkomste hulle in die boonste 20 persent geplaas het...teenoor
slegs 2 persent in 1990. In 1995 was daar 1.65 miljoen wittes in die boonste
20 persent, wat beteken dat daar toe reeds meer swart as wit mense in die
top- groep was.
Aldus Hermann Giliomee.
Groete, Leendert
|
|
|