Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Again squirrel
Re: Again squirrel [boodskap #22208] Wed, 31 March 1999 00:00
Castet  is tans af-lyn  Castet
Boodskappe: 10
Geregistreer: August 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 1 Apr 1999 08:32:27 +1000, "rhino" wrote:

> Australia is a proud nation and also have a bad past, but I am very proud
> to be a new Australian. South African club, heard about it and no time for


Kyk na die boodskap op hierdie ng 31/3/1999 wat ek geplaas het in
hierdie ng met die onderwerp Stupid Squirrel Unmasked.

Hierdie ou is tien teen een nie eens in Australiƫ nie want hy pos in
dosyne groepe op die net oor meestal Amerikaanse temas.

Kyk na die 'headers' van die boodskappe. Dit is dieselfde versender.

Wat interessant is hou Squirrel so galbraak oor die Afrikaners en
wittes in SA maar in sy ander poste volg hy die ver-regse standpunt
van die Amerikaners.

Squirrel val onder die kategorie net.cook.

Groete

Casper
Vorige onderwerp: dat Afrikaans, dat is een mooie taal
Volgende onderwerp: Demmit Leendert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 20:13:13 UTC 2024