Een man een stem [boodskap #22143] |
Sat, 27 March 1999 00:00 |
Simon van der Schans
Boodskappe: 263 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom hoor 'n mens nooit meer die "wysheid" van jare gelede: "One man one
vote, once". Maak diegene wat destyds so seker was van hulle saak hulleself
nou gereed om hulle woorde te sluk?
Simon
|
|
|
Re: Een man een stem [boodskap #22158 is 'n antwoord op boodskap #22143] |
Sun, 28 March 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Simon van der Schans" wrote:
> Hoekom hoor 'n mens nooit meer die "wysheid" van jare gelede: "One man one
> vote, once". Maak diegene wat destyds so seker was van hulle saak hulleself
> nou gereed om hulle woorde te sluk?
>
> Simon
>
Hmmmm.... Miskien moet jy die mense vra wat nie Bar Coded ID's het nie?
En vir die vier UDM-leiers in die Kaap wat onlangs vermoor is as voorbeeld van
wat kan gebeur as mens se politieke sentimente nie reg is nie?
En hoeveel dooie IVP-leiers in Natal wat ook nie weer sal stem nie?
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|