Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Koring (Was: Ek waag dit!)
Die Koring (Was: Ek waag dit!) [boodskap #22060] Wed, 24 March 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...
> Leendert skryf:
>
> "Ek stel dit vir bespreking (as iemand dit sou waag): Dit nie juis
> Volkstaters wat deur "vrees en eksklusiwiteit" gemotiveer word nie. As mens
> die bydraes op die nuusgroep lees, dink ek daar is nogal 'n saak voor uit te
> maak dat die "vrees en eksklusiwiteit" sit oorwegend by dii wat emigreer na
> "veilige" samelewings waar hulle nie gebruike van ander kulture hoef te
> akkommodeer nie."
>
> "...waar hulle nie gebruike van ander kulture hoef te akkommodeer nie."
>
> BS Leendert. Absolute, totale BS. Jy is oningelig of moedswillig.
>
> Doen jouself 'n guns. Soek die woord Nisga (ook gespel Nisga'a) op die
> internet. Dit verwys na 'n treaty in BC, Canada.

Dankie vir die verwysing - baie insiggewend.

>
> Onder die terme van hierdie ooreenkoms kry die Nisga mense "title" vir
> omtrent 2000 vk km

2000vk km is ongeveer 40km X 50km.

> van 'n uitstekende deel van BC.

Volgens een van die bronne waarheen jy my verwys het, klassifisser dit as:
"B.C.'s most depressed areas"

> Dit gee hulle die mag om
> wette te maak oor taal, kultuur, landgebruik, polisieering, ens. Hulle kan
> 'n hof daarstel met jurisdiksie oor Nisga wette op die Nisga land.

Baie goed. Die totale getal lede van die Nisga'a - volk tel ongeveer 6000.
Hiervan woon ongeveer 2500 in die Nisgatuisland en 3500 is versprei oor die
res van Kanada.

Een van hulle skryf oor hulle geskiedenis:

"Devastated by smallpox, influenza and other diseases brought by Europeans,
our ancestors were torn from their homes, exiled to reserves, forbidden to
speak the Nisga'a language and pcratise our own beliefs. In short, we have
been subjected to a system of cultural genocide for the past 130 years."

"But we survived to become, in the final days of this century, a powerful
symbol of rebirth and renewal for many of the First Nations of the world."

>
> ...Waar hulle nie ander kulture hoef te akkommodeer nie? My agterkwart,
Leendert.

Hoeveel Afrikaanse emigrante uit Suid-Afrika woon in die gebied wat onder
beheer van die Nisga'a staan, Bees?

>
> Hierdie is waarskynlik die simpelste stelling wat ek nog vanuit jou pen
> gesien het. En dit is nie 'n mindere kwalifikasie nie.
>
> Bees
>
Vorige onderwerp: ROOF : Die nuwe Platpote !
Volgende onderwerp: Engelse poskodeboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 23:51:51 UTC 2024