Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » My persoonlike deurbraak
My persoonlike deurbraak [boodskap #22035] Di, 23 Maart 1999 00:00
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek het onlangs eers uitgevind maar vir dié wat nog steeds sukkel:

Hou die Alt knop af en gebruik die nommers op die keypad:

136 ê
137 ë
130 é
139 ï
148 ö
147 ô
ensovoorts.....
Re: My persoonlike deurbraak [boodskap #22036 is 'n antwoord op boodskap #22035] Di, 23 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 23 Mar 1999 15:25:08 +1200, "nomad" wrote:

> Ek het onlangs eers uitgevind maar vir dié wat nog steeds sukkel:
>
> Hou die Alt knop af en gebruik die nommers op die keypad:
>
> 136 ê
> 137 ë
> 130 é
> 139 ï
> 148 ö
> 147 ô
> ensovoorts.....

Alternatief:
As jy Windows95/98 gebruik, kliek op "Start", "Run" en tik die
volgende in: charmap
Dit sal die Character Map programmetjie van Windows laai. Daar kan jy
talle soortgelyke karakters sien / kies met die gepaardgaande
Alt-nommer kombinasie.

In Word (MS-Office), kan jy Insert, Symbol kliek en dan kry jy ook
al die karakters wat nie op die sleutelbord verskyn nie.

Bryan

*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
Vorige onderwerp: Die Happy99-virus
Volgende onderwerp: Y2K
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:00:05 MGT 2024