Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: My persoonlike deurbraak
Re: My persoonlike deurbraak [boodskap #22034] Tue, 23 March 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Senior Lid
nomad wrote in message ...
> Ek het onlangs eers uitgevind maar vir dié wat nog steeds sukkel:
>
> Hou die Alt knop af en gebruik die nommers op die keypad:
>
> 136 �
> 137 �
> 130 �
> 139 �
> 148 �
> 147 �
> ensovoorts.....
>
>
Hallo Nomad

Dis lekker om so op die tref en trap manier die rekenaar te leer verken! As
jy vrae het, neem ek aan, die ander sal darem nie op jou kop spring as jy
vra nie.

Ja, die opsie van ALT + syfers kom al die pad saam met al die tikprogramme
van tiksters (op rekenaar), van die jare 1989 en selfs vroeër. Die
programme Multimate en Word Perfect, as ek reg onthou, het dit beide
gebruik.
Vorige onderwerp: Ek waag dit!
Volgende onderwerp: ROOF : Die nuwe Platpote !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 23:01:49 UTC 2024