| sleggesind [boodskap #153332] |
Vr., 23 Oktober 2026 18:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27051 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sleggesind
Afbreking: sleg•ge•sind
Samestelling: sleg + gesind
Byvoeglike naamwoord: sleggesind
Attributief: sleggesinde
Betekenis:
• Wat slegte bedoelings teenoor ander het.
Gebruik:
• Sy baas was hom sleggesind.
• Hy en sy sleggesinde buurman was gereeld in mekaar se hare.
Sinoniem:
• kwaadgesind
• vyandiggesind
Antoniem:
• goedgesind
• welgesind
Afgelei:
• sleggesindes
• sleggesindheid
Vertaling:
Engels: ill-disposed, malevolent, hostile
Nederlands: kwaadgezind, vijandiggezind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|