| formatering [boodskap #153315] |
Wo., 21 Oktober 2026 19:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26898 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
formatering
Afbreking: for•ma•te•ring
Samestelling: formateer + -ing
Selfstandige naamwoord: formatering
Meervoud: formaterings
Betekenis:
• Die visuele aanbieding van 'n dokument, insluitende die lettertipes, -groottes, kleur, spasiëring en belyning van die teks en media.
Gebruik:
• Redakteurs moet op die inhoud fokus en die formatering so eenvoudig as moontlik hou.
Vertaling:
Engels: formatting
Nederlands: opmaak, formattering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 21 Oktober 2026 19:28] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|