Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linker
linker [boodskap #153298] Ma., 19 Oktober 2026 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
linker
Afbreking: lin•ker
Samestelling: links + -er


Selfstandige naamwoord: linker
Meervoud: linkers

Betekenis:
• 'n Hou met die linkerhand.
• Iets wat aan die linkerkant is (in samestellings).

Gebruik:
• Die bokser het sy opponent met 'n linker katswink geslaan.

Antoniem:
• regter

Afgelei:
• linkeragterbeen
• linkeragterpoot
• linkerarm
• linkeratrium
• linkerbeen
• linkerbladsy
• linkerdy
• linkerflank
• linkerhaakhou
• linkerhak
• linkerhand
• linkerhou
• linkerkant
• linkerknie
• linkeroog
• linkeroor
• linkerskouer
• linkerstuur
• linkerstut
• linkersy
• linkervleuel
• linkervoet

Vertaling:
Engels: a left
Nederlands: linker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 19 Oktober 2026 17:55]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: berym
Volgende onderwerp: tentoonstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 07:53:29 UTC 2026