Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onberym
onberym [boodskap #153296] Ma., 19 Oktober 2026 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
onberym
Afbreking: on•be•rym
Samestelling: on- + berym


Byvoeglike naamwoord: onberym, onberymd
Attributief: onberymde

Betekenis:
• Wat nie berym is nie; waarin daar geen rym voorkom nie.

Gebruik:
• 'n Paar strofes in die gedig is onberym.
• Die onberymde vertaling van 'n gedig wat oorspronklik gerym het, is sinneloos.

Sinoniem:
• rymloos

Antoniem:
• berym

Vertaling:
Engels: unrhymed, unrhyming
Nederlands: onberijmd, rijmloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maarskalk
Volgende onderwerp: berym
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 05:07:30 UTC 2026