Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tweegesig!
Re: Tweegesig! [boodskap #21977] Mon, 22 March 1999 00:00
Castet  is tans af-lyn  Castet
Boodskappe: 10
Geregistreer: August 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ditsem! Leendert.

Is dit nie interessant hoe diegene wat van die politieke korrektheid
oorloop hierdie stel dubbele standaarde handhaaf nie?

As die lighuidiges vir enigeen sonder 'n ligte vel kritiseer is dit
altyd 'rassisties', kyk maar daagliks in ons pers. Maar as die
'witmense' as groep gekritiseer word deur ander groepe, dan is dit
aanvaarbaar.

Maar vir diegene wat in Suid Afrika bly, ons voel hierdie omgekeerde
rassisme daagliks eerstehands aan ons bas en ons weet dit alles lankal
reeds.

Tjeers

Casper

Ns Moenie te ontsteld wees as Gloudina nie hierop reageer nie, sy is
te besig om nuwe teikens te soek sodat sy weereens Afrikaans,
Afrikaners, Boere, Apartheid en wie ook al 'n witvel het met haar
dosisse politieke korrektheid kan verinneweer.

On Mon, 22 Mar 1999 09:06:26 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:


> Gloudina mag witvelle dus witvelle noem.
>
> Maar ek mag swartvelle nie swartvelle noem nie.
>
> Ek verag dit as hoogheiliges norme op ander mense toepas waarvan hulle
> hulself kwytskeld.
Vorige onderwerp: Re: Wat is kleur tog nou!!!!!!!!!!!
Volgende onderwerp: San, land en taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:07:59 UTC 2024