Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skryfinstrument
skryfinstrument [boodskap #153291] Ma., 19 Oktober 2026 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27017
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
skryfinstrument
Afbreking: skryf•in•stru•ment
Samestelling: skryf + instrument


Selfstandige naamwoord: skryfinstrument
Meervoud: skryfinstrumente

Betekenis:
• 'n Voorwerp waarmee 'n mens skryf.

Gebruik:
• Die potlood is 'n skryfinstrument met 'n kern van grafiet in 'n huls van hout.
• Potlode, viltpenne, vulpenne en veerpenne is voorbeelde van skryfinstrumente.

Sinoniem:
• skryfding
• skryfmiddel

Vertaling:
Engels: writing instrument, writing implement
Nederlands: schrijfinstrument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afslyt
Volgende onderwerp: bloeityd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 03 17:22:04 UTC 2026