| kalwer [boodskap #153254] |
Do., 15 Oktober 2026 14:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26882 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kalwer
Afbreking: kal•wer
Selfstandige naamwoord: kalwer
Meervoud: kalwers
Verkleinwoord: kalwertjie
Meervoud van verkleining: kalwertjies
Betekenis:
• 'n Jong bees wat nog nie volgroeid is nie.
Gebruik:
• Die koei het geboorte gegee aan 'n gesonde kalwer.
Spreekwoord:
• Met 'n ander se kalwers ploeg. [Iemand anders se idees of planne as jou eie gebruik.]
• Aan sy kalwers ken jy die boer. ['n Mens se dade weerspieël jou karakter en bekwaamheid.]
Wisselvorm:
• kalf
Afgelei:
• kalweragtig
• kalwerbossie
• kalwerdiens
• kalwerhok
• kalwerkamp
• kalwerkop
• kalwerkraal
• kalwerliefde
• kalwermeel
• kalweroes
• kalweroog
• kalwersiekte
• kalwerstok
• kalwervleis
Vertaling:
Engels: calf
Nederlands: kalf
Werkwoord: kalwer
Verlede tyd: het gekalwer
Betekenis:
• Om in te sak of weg te brokkel.
Gebruik:
• Die reën kalwer die damwal.
• Die sterk stroom het stukke grond van die oewer gekalwer.
Wisselvorm:
• kalf
• kalwe
Sinoniem:
• afbrokkel
• insak
• wegbrokkel
Hiponiem:
• inkalwer
• uitkalwer
Vertaling:
Engels: to cave in, crumble
Nederlands: afkalven, afbrokkelen, inzakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 16 Oktober 2026 06:39] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|