Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » infekterend
infekterend [boodskap #153166] Di., 06 Oktober 2026 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26757
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
infekterend
Afbreking: in•fek•te•rend
Samestelling: infekteer + -end


Byvoeglike naamwoord: infekterend
Attributief: infekterende

Betekenis:
• Wat 'n organisme infekteer; infeksie veroorsaak.

Gebruik:
• Die bakterieë is infekterend en word deur besmette water versprei.
• 'n Biopsie word geneem om die infekterende organisme te identifiseer.

Sinoniem:
• aansteeklik
• besmetlik

Vertaling:
Engels: infective, infectious
Nederlands: infecterend, infectieus, besmettelijk

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord infekteer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geïnfekteer
Volgende onderwerp: bestorwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 07 03:59:46 UTC 2026