| ongeaktiveer [boodskap #153150] |
So., 04 Oktober 2026 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
ongeaktiveer
Afbreking: on•ge•ak•ti•veer
Samestelling: on- + geaktiveer
Byvoeglike naamwoord: ongeaktiveer, ongeaktiveerd
Attributief: ongeaktiveerde
Betekenis:
• Wat nie geaktiveer of in werking gestel is nie.
Gebruik:
• Tydens die inbraak was die alarmstelsel ongeaktiveerd.
• Die entstof bevat 'n ongeaktiveerde vorm van die griepvirus, wat beteken dat die virus dood is wanneer die entstof toegedien word.
Sinoniem:
• afgeskakel
• gedeaktiveer
• onaktief
Antoniem:
• geaktiveer
Vertaling:
Engels: deactivated, inactive, disabled
Nederlands: gedeactiveerd, inactief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|