| tuinafval [boodskap #153078] |
Di., 29 September 2026 08:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26757 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
tuinafval
Afbreking: tuin•af•val
Samestelling: tuin + afval
Selfstandige naamwoord: tuinafval
Meervoud: –
Betekenis:
• Die afval wat as gevolg van tuinwerk ontstaan, meestal plantmateriaal soos gras, blare en takke.
Gebruik:
• Die tuinafval word op 'n komposhoop gegooi.
Sinoniem:
• tuinrommel
Afgelei:
• tuinafvalverwydering
Vertaling:
Engels: garden waste, green waste
Nederlands: tuinafval, groenafval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|