Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertebraat
vertebraat [boodskap #153008] Wo., 23 September 2026 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26619
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vertebraat
Afbreking: ver•te•braat


Selfstandige naamwoord: vertebraat
Meervoud: vertebrate

Betekenis:
• 'n Dier met 'n rugwerwel of werwelkolom, subfilum Vertebrata.

Gebruik:
• Soogdiere, voëls, reptiele, amfibieë en visse is vertebrate.

Sinoniem:
• gewerwelde
• ruggraatdier
• werweldier

Antoniem:
• invertebraat
• ongewerwelde

Vertaling:
Engels: vertebrate
Nederlands: vertebraat, gewervelde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeseël
Volgende onderwerp: invertebraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 25 23:55:59 UTC 2026