Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buiteperd
buiteperd [boodskap #152901] Ma., 14 September 2026 19:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26537
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
buiteperd
Afbreking: bui•te•perd
Samestelling: buite + perd


Selfstandige naamwoord: buiteperd
Meervoud: buiteperde

Betekenis:
• 'n Resiesperd wat nie die gunsteling is om 'n wedren te wen nie.
• 'n Persoon wat nie inpas nie en min kans op sukses het.

Gebruik:
• 'n Buiteperd het die resies gewen.
• Hy was van die begin af die buiteperd, die stadsjapie wat niks van boerdery weet nie.

Sinoniem:
• buitestaander
• swartskaap

Antoniem:
• gunsteling

Vertaling:
Engels: outsider, underdog, dark horse
Nederlands: buitenstaander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooiskaam
Volgende onderwerp: beessterk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 19 07:26:30 UTC 2026