| narwal [boodskap #152683] |
Wo., 26 Augustus 2026 14:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26311 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Narwal.
narwal
Afbreking: nar•wal
Selfstandige naamwoord: narwal
Meervoud: narwalle, narwals
Betekenis:
• 'n Arktiese tandwalvis waarvan die mannetjie 'n lang, spiraalagtige slagtand het, Monodon monoceros.
Gebruik:
• Die narwal is 'n mediumgroot walvis wat, buiten die mannetjies se slagtand, van 3,95 tot 5,5 meter lank word.
Sinoniem:
• eenhoringvis
Vertaling:
Engels: narwhal, sea unicorn
Nederlands: narwal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|