| kontrabas [boodskap #152655] |
Ma., 24 Augustus 2026 18:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26246 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Vrou wat die kontrabas bespeel.
kontrabas
Afbreking: kon•tra•bas
Samestelling: kontra + bas
Selfstandige naamwoord: kontrabas
Meervoud: kontrabasse
Betekenis:
• Die grootste en laagste strykinstrument, meestal met vier snare, wat met 'n strykstok bespeel of met die vingers gepluk word.
Gebruik:
• Die diep klanke van die kontrabas het die saal gevul.
Hiperoniem:
• strykinstrument
Afgelei:
• kontrabasspeler
Vertaling:
Engels: double bass, contrabass
Nederlands: contrabas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|