Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dese
dese [boodskap #152651] Ma., 24 Augustus 2026 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26246
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
dese
Afbreking: de•se


Aanwysende voornaamwoord: dese

Betekenis:
• Verouderde vorm van "hierdie" wat nog in vaste uitdrukkings voorkom.

Gebruik:
• Waar op dese aarde kom jy daaraan?
• Na dese kan hy as 'n held beskou word.
• Die goedere kan by dese stoor afgelewer word.

Sinoniem:
• hierdie

Vertaling:
Engels: this, these
Nederlands: deze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lokaliteit
Volgende onderwerp: botoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 25 05:51:50 UTC 2026