| suidweste [boodskap #152622] |
Sa., 22 Augustus 2026 10:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26226 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Windroos.
suidweste
Afbreking: suid•wes•te
Samestelling: suidwes + -te
Selfstandige naamwoord: suidweste
Meervoud: –
Betekenis:
• Die rigting tussen suid en wes of die gebied in hierdie rigting.
Gebruik:
• Die wind waai uit die suidweste.
Antoniem:
• noordooste
Hiponiem:
• suidsuidweste
• wessuidweste
Afgelei:
• suidwestelik
• suidwester
• suidwestewind
Afkorting:
• SW
Vertaling:
Engels: southwest
Nederlands: zuidwesten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 22 Augustus 2026 10:06] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|