Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -enis
-enis [boodskap #152600] Do., 20 Augustus 2026 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26198
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
-enis
Afbreking: -enis
Samestelling: -e- + -nis


Agtervoegsel: -enis, -enise

Betekenis:
• Vorm 'n selfstandige naamwoord om 'n handeling, toestand of resultaat aan te dui.

Gebruik:
• Die agtervoegsel -enis kom voor in woorde soos droefenis, erfenis, geskiedenis en, gevangenis, getuienis en verdoemenis.

Verwant:
• -nis
• -tenis

Vertaling:
Engels: -ness, -ment, -ation
Nederlands: -enis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 20 Augustus 2026 12:18]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: -nis
Volgende onderwerp: -tenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 13:48:45 UTC 2026