| bonkig [boodskap #152593] |
Do., 20 Augustus 2026 07:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26187 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
bonkig
Afbreking: bon•kig
Samestelling: bonk + -ig
Byvoeglike naamwoord: bonkig
Vergrotende trap: bonkiger
Oortreffende trap: bonkigste
Attributief: bonkige
Partitief: bonkigs
Betekenis:
• Wat groot, swaar en lomp van bou of voorkoms is.
Gebruik:
• Die man is kort en bonkig.
• 'n Bulterriër is 'n bonkige en gespierde hond.
Sinoniem:
• lywig
• sterk
• stewig
• topswaar
Antoniem:
• lenig
• slank
• tenger
Afgelei:
• bonkigheid
Vertaling:
Engels: bulky, stocky, chunky, square-built
Nederlands: bonkig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 20 Augustus 2026 07:29] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|