| Mongool [boodskap #152570] |
Di., 18 Augustus 2026 10:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Mongool
Afbreking: Mon•gool
Selfstandige naamwoord: Mongool
Meervoud: Mongole
Betekenis:
• 'n Persoon van Mongolië, 'n land is Asië.
Gebruik:
• Die Mongole is vriendelike mense.
Sinoniem:
• Mongoliër
Afgelei:
• Mongolië
• Mongools
Vertaling:
Engels: Mongol, Mongolian
Nederlands: Mongool
Nota:
• Moenie Mongool (met 'n hoofletter) met "mongool" (hemelkind, vertraagde) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 18 Augustus 2026 11:07] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|